1 Meng al die bestanddele vir die slaai in ’n groot mengbak. 2 Rangskik die slaaibestanddele op ’n opdienbord en sit die skywe gerookte ham bo-op. Meng die slaaisous-bestanddele goed en drup oor die ...